Gaan na inhoud

Finansiële dienste: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Nuwe bladsy gedeeltelik vertaal uit enwiki
(Geen verskil)

Wysiging soos op 09:30, 22 Julie 2024

Finansiële dienste is ekonomiese dienste gekoppel aan finansies verskaf deur finansiële instellings. Finansiële dienste sluit 'n wye reeks van dienstesektor aktiwiteite in, veral dié wat betrekking het op finansiële bestuur en verbruikersfinansiering.

Die finansiële-bedryf in sy mees algemene sin gaan oor kommersiële banke wat marklikiditeit, risiko-instrumente en makelaars verskaf vir groot openbare maatskappye en multinasionale korporasies op 'n makro-ekonomiese skaal wat 'n impak op binnelandse politiek en buitelandse betrekkinge het. Die buite-regeringsmag en omvang van die finansiële-bedryf bly 'n voortdurende kontroversie in baie geïndustrialiseerde Westerse ekonomieë, soos gesien in die Amerikaanse Occupy Wall Street burgerlike protesbeweging van 2011.

Bronnelys

  • Porteous, Bruce T.; Pradip Tapadar (Desember 2005). Economic Capital and Financial Risk Management for Financial Services Firms and Conglomerates. Palgrave Macmillan. ISBN 1-4039-3608-0.

Eksterne skakels