Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
gort
Taal
Hou dop
Wysig
Gort
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Selfstandige naamwoord
1.1.1
Betekenisse
1.1.2
Voorbeeldsinne
1.1.3
Uitdrukkings
1.1.4
Vertalings
1.2
Verwysings
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
gort
-
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(
voeding
)
Afgepelde gars
Voorbeeldsinne
Spoel
gort
onder koue lopende water af.
[
1
]
Uitdrukkings
Die
gort
is gaar
[
2
]
Nou begin die moeilikhede
Van hawer tot
gort
Heeltemal
Vertalings
Vertalings:
gort
Engels
:
groats
(en)
,
pearl barley
(en)
Verwysings
↑
Rooirose Italiaanse lamskenkels met gort
↑
Maroela media 17-01-2023