aai
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | aai |
Verlede Tyd | ek | het geaai |
-
(lêer)
- Liefkosend met die hand streel; vlei.
- Die seuntjie aai sy hondjie.
Vertalings: aai | |||
---|---|---|---|
Tussenwerpsel |
---|
aai |
- Uitroep plesier, pyn, teleurstelling of misnoeë.
- Aai tog, wanneer het dit gebeur?
Vertalings: aai | |||
---|---|---|---|