Enkelvoud Meervoud
  Koran     —  
Ko•ran
Die Heilige Skrifte van die Islam; heilige boek van die Mohammedane.
Die Koran is verdeel in 114 hoofstukke (soeras), onderverdeel in verse (ajas).
  Vertalings:   
Engels: Qur'an(en)
Nederlands: Talmoed(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Koran.