Interlingua
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Interlingua | — |
- IPA: [əntərˈliŋgvɑ, əntərˈliŋgʋɑ]
- اِنْتِرْلِینْگْڤَ
- (taal) 'n Kunsmatige internasionale taal opgebou uit grondwoorde van hoofsaaklik Romaanse herkoms.
- ISO 639-1: ia
- ISO/DIS 639-3: ina
Vertalings: Interlingua | |||
---|---|---|---|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Interlingua.
Naamval | Enkelvoud (sonder lidwoord) |
Enkelvoud (met lidwoord) |
---|---|---|
Nominatief | Interlingua v | die Interlingua |
Genitief | Interlingua | der Interlingua |
Datief | Interlingua | der Interlingua |
Akkusatief | Interlingua | die Interlingua |
- IPA: Standaardtaal tot 1957: [ɪntərˈlɪŋgu̯a]
- Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [ɪntʰɐˈlɪŋgu̯ə]
- Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [ind̥ɐˈliŋg̊u̯a]
- Switserduitse standaardtaal: [ɪntərˈlɪŋg̊u̯a]
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Interlingua |
- IPA: Suid-Afrikaans: [ˌintəˈliŋgwə]
- Brits: [ˌɪntəˈlɪŋgwə]
- Amerikaans: [ˌɪɾ̃ɚˈlɪŋgwə]
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Interlingua o | |
Verouderde vorme | ||
Genitief | Interlingua | |
Datief | Interlingua |
- IPA: [ɪntərˈlɪŋɣ̊u̯a]