Vragmotorbestuurder

'n Vragmotorbestuurder[1][2][3] of trokdrywer[4][5] is 'n mens wat as deel van sy of haar beroep vragmotors bestuur. Vragmotorbestuurders voorsien geïndustrialiseerde samelewings van 'n noodsaaklike diens deur roumateriaal en vervaardigde goedere tussen fabrieke en handels- en verspreidingssentrums te vervoer.

Verwysings

wysig
  1. Cornelissen, Christel (27 Augustus 2020). "Vragmotorbestuurder sterf; hoofweg besaai met skrootmetaal". Maroela Media. Besoek op 21 April 2021. {{cite web}}: |archive-url= requires |archive-date= (hulp)
  2. Vermeulen, Elsje (20 Januarie 2020). "19-jarige vragmotorbestuurder beseer". Vaal-weekblad. Besoek op 21 April 2021. {{cite web}}: |archive-url= requires |archive-date= (hulp)
  3. "Vragmotorbestuurder sterf op N1". Paarl Post. 12 Februarie 2021. Besoek op 21 April 2021. {{cite web}}: |archive-url= requires |archive-date= (hulp)
  4. "Trokdrywer sterf ná petrolbom". Maroela Media. 4 Januarie 2020. Besoek op 21 April 2021. {{cite web}}: |archive-url= requires |archive-date= (hulp)
  5. Augustus, Anthony (18 Maart 2021). "Trokdrywer vrygespreek na vroue se dood". Kouga Express. Besoek op 21 April 2021. {{cite web}}: |archive-url= requires |archive-date= (hulp)