Rehabeam
Rehabeam was die eerste koning van die Koninkryk Juda en het 17 jaar regeer. Hy was die seun van koning Salomo. Volgens die Bybel het sy hardvogtige hantering van die leiers van die volk en sy ontrou aan die Here die skeuring in die ryk van Israel veroorsaak. Hy is opgevolg deur Abia.
Rehabeam | |
---|---|
Rehabeam volgens die Promptuarii Iconum Insigniorum | |
Gebore | |
Sterf | Jerusalem, Juda |
Nasionaliteit | Israeliet |
Beroep | Eerste koning/koningin van Juda |
Termyn | v.C. |
Voorganger | Salomo |
Opvolger | Abia |
Ouer(s) | Salomo |
Verwysings in die Bybel
wysigLiteratuur
wysig- Die Bybel (1953-Vertaling)
- Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1