Manica is 'n provinsie in Mosambiek. Die provinsie het sowat 1,4 miljoen inwoners (2009). Die hoofstad en grootste stad is Chimoio (240 000 inwoners in 2007).