Lêer:ESO-VLT-Laser-phot-33a-07.jpg

Oorspronklike lêer (3 888 × 2 583 piksels, lêergrootte: 11,71 MG, MIME-tipe: image/jpeg)

Hierdie lêer kom vanaf Wikimedia Commons en kan ook in ander projekte gebruik word. Die beskrywing op die lêer se inligtingsblad word hieronder weergegee.

Opsomming

Beskrywing
Afrikaans: 'n Beeld van die naghemel oor die Paranal-sterrewag op 21 Julie 2007, geneem deur ESO-sterrekundige Yuri Beletsky. 'n Wye gordel van sterre en stofwolke wat 'n hoek van 100 grade oorspan, is hier te siene. Dit is naamlik die Melkweg, die sterrestelsel wat ons aardse woning bevat. Onder die Melkweg is twee helder voorwerpe sigbaar; die helderste is die planeet Jupiter en die tweede die ster Antares. Koepels van drie uit die vier 8,2 meter-teleskope waaruit die ESO se BGT bestaan is hier sigbaar, met Yepun (eenheidsteleskoop 4) wat die galaktiese middelpunt met laserlig teiken. Ook sigbaar is drie van die 1,8-meter bystandsteleskope wat vir interferometrie aangewend word. Diodes binne die koepels veroorsaak die kort ligstrepies op die foto. Die beligtingstyd was 5 minute en omdat die klokmotor die sterreagtergrond gevolg het, staan die koepels net onduidelik uit.
English: Image of the night sky above Paranal, Chile on 21 July 2007, taken by ESO astronomer Yuri Beletsky. A wide band of stars and dust clouds, spanning more than 100 degrees on the sky, is seen. This is the Milky Way, the galaxy to which we belong. At the centre of the image, two bright objects are visible. The brightest is the planet Jupiter, while the other is the star Antares. Three of the four 8.2-m telescopes forming ESO's VLT are seen, with a laser beaming out from Yepun, Unit Telescope number 4. The laser points directly at the Galactic Centre. Also visible are three of the 1.8-m Auxiliary Telescopes used for interferometry. They show small light beams which are diodes located on the domes. The exposure time is 5 minutes and because the tracking was made on the stars, the telescopes are slightly blurred.
Datum
Bron https://web.archive.org/web/20081121184421/http://www.eso.org/gallery/v/ESOPIA/Paranal/phot-33a-07.tif.html
Outeur ESO/Y. Beletsky
Toestemming
(Hergebruik van die lêer)
http://www.eso.org/public/copyright/
Ander weergawes

Search for more SO images at http://www.eso.org/public/images

Lisensiëring

This media was created by the European Southern Observatory (ESO).
Their website states: "Unless specifically noted, the images, videos, and music distributed on the public ESO website, along with the texts of press releases, announcements, pictures of the week, blog posts and captions, are licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 International License, and may on a non-exclusive basis be reproduced without fee provided the credit is clear and visible."
To the uploader: You must provide a link (URL) to the original file and the authorship information if available.
w:af:Creative Commons
naamsvermelding
This file is licensed under the Creative Commons Attribution 4.0 International license.
U is vry:
  • om te deel – die werk kopieer, versprei en deurgee
  • om te hermeng – om die werk aan te pas
Onder die volgende voorwaardes:
  • naamsvermelding – U moet die nodige krediet gee, 'n skakel na die lisensie verskaf en aandui of daar veranderinge aangebring is. U mag dit op enige redelike manier doen, maar nie op enige manier wat daarop dui dat die lisensiegewer u of u gebruik onderskryf nie.
This file, which was originally posted to https://web.archive.org/web/20081121184421/http://www.eso.org/gallery/v/ESOPIA/Paranal/phot-33a-07.tif.html, was reviewed on 4 August 2018 by reviewer Leoboudv, who confirmed that it was available there under the stated license on that date.
Annotations
InfoField
This image is annotated: View the annotations at Commons

Captions

Die Yepun-teleskoop van die Paranal-sterrewag teiken die galaktiese middelpunt met laserlig.

Items portrayed in this file

uitbeelding

Lêergeskiedenis

Klik op die datum/tyd om te sien hoe die lêer destyds gelyk het.

Datum/TydDuimnaelDimensiesGebruikerOpmerking
huidig16:24, 27 November 2012Duimnaelskets vir weergawe vanaf 16:24, 27 November 20123 888 × 2 583 (11,71 MG)NikthestunnedUpload full resolution file from supplied source
21:44, 15 Augustus 2012Duimnaelskets vir weergawe vanaf 21:44, 15 Augustus 20121 600 × 1 063 (819 KG)DIREKTORTone
07:47, 27 Julie 2009Duimnaelskets vir weergawe vanaf 07:47, 27 Julie 20091 600 × 1 063 (386 KG)Lars Lindberg Christensen{{Information |Description={{en|1=Image of the night sky above Paranal on 21 July 2007, taken by ESO astronomer Yuri Beletsky. A wide band of stars and dust clouds, spanning more than 100 degrees on the sky, is seen. This is the Milky Way, the Galaxy we b

Die volgende 2 bladsye gebruik dié lêer:

Globale lêergebruik

Die volgende ander wiki's gebruik hierdie lêer:

Wys meer globale gebruik van die lêer.

Metadata