iBhayi
iBhayi is 'n groot township, 13 km noord van Gqeberha, wat deel vorm van die Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit.
iBhayi | |
---|---|
Township | |
Koördinate: 33°52′19″S 25°34′16″O / 33.87194°S 25.57111°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Nelson Mandelabaai |
Regering | |
• Burgemeester | Retief Odendaal (DA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 36,06 km2 (13,92 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 237 799 |
• Digtheid | 6 594/km2 (17 080/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Skakelkodes | 041 |
Sedert die vorige politieke bedeling is iBhayi 'n township, byna eksklusief bewoon deur swart mense. Omrede die einde van Apartheid in Suid-Afrika in 1994, is bewoning, werk en handeldryf nou vryelik oop vir alle rasse in die dorp.