Bulweria is 'n genus van voëls in die familie van stormvoëls (Procellariidae). Die genus het 2 spesies.[1] Die genus is redelik klein en die voëls is donkerbruin met lang vlerke en stert. Daar is geen ouderdom- of geslagsverskille in die verekleed nie.

Bulweria
Bleekvlerkkeilstert, Bulweria bulwerii
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Bulweria

Bonaparte, 1843
Spesies

Bulweria bulwerii
Bulweria fallax

Spesies

wysig

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig