Amber (kleur)
#FFBF00 |
Amber is 'n goudgeel kleur wat herinner aan die kleur van gepoleerde barnsteen.
Deur die vermenging van geel, rooi en wit kan amberkleur geproduseer word.
Die eerste opgetekende gebruik van amber as 'n kleurnaam in Engels was in 1200.
Kleurkoördinate
wysigVolgens verskeie kleurskemas word amber as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #FFBF00 |
RGB-kleurmodel | (255, 191, 0) |
CMYK | (0, 25, 100, 0) |
HSV | (45°, 100%, 100%) |
Sien ook
wysig