116
jaar
116 |
◄ | 1ste eeu | ◄2de eeu► | 3de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 111 | 112 | 113 | 114 | 115 | ◄ 116 ► | 117 | 118 | 119 | 120 | 121 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:116 |
Kalenders | ||||||||||||||||
Munt van Trajanus uit 116 | ||||||||||||||||
|
Die jaar 116 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 16de jaar van die 2de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- Keiser Trajanus onttroon Osroes I en stel sy seun Parthamaspates in sy plek aan.
- Trajanus trek van Antiogië na Mesopotamië om die Partiese Ryk aan te val. Van die gebied naby die ruïnes van Nineve kom die provinsie Assirië tot stand. [1]
- Trajanus verower Seleucia en Babilon. Die Partiese hoofstad Ctesiphon val uiteindelik ook, maar Chosroes ontkom. [1]
- Trajanus seil met 50 skepe die Tigrisrivier af na die Persiese Golf. Berigte bereik hom dat in Edessa, Nisibis en Seleucia opstande uitgebreek het. Lusius Quietus onderdruk dit. [1]