.cz
.cz is die topvlak-domeinnaam van Tsjeggië. Registrasies word deur CZ.NIC behartig, en word deur middel van 'n netwerk van aangeslote registrateurs verwerk.
Voor die opbreek van Tsjeggoslowakië in 1993 is die domein .cs in die land gebruik.
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- (en) IANA se whois-inligting vir .cz
- (en) Lys van aangeslote registrateurs Geargiveer 5 Desember 2003 op Wayback Machine