Andalusië
Andalusië (Spaans: Andalucía) is 'n outonome gewes in die suide van Spanje. Die gewes het 'n bevolking van 8 302 923 in 2010 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Sevilla/Seville.
| |||||
Leuse: Andalucía por sí, para España y la Humanidad | |||||
Volkslied: Himno de Andalucía | |||||
Hoofstad | Sevilla | ||||
Amptelike Tale | Spaans | ||||
Oppervlak – Totaal – % van Spanje |
Rang 2de 87 268 km² 17,2% | ||||
Bevolking – Totaal (2010) – % van Spanje – Digtheid |
Rang 1de 8 302 923 17,84% 94,95/km² | ||||
Inwonersnaam – Afrikaans – Spaans – Spaans |
Andalusiër Andalucía Andalucía | ||||
Statuut van Outonomiteit |
1981 | ||||
Parlementêre verteenwoordiging – Kongressetels – Senaatsetels |
61 41 | ||||
President | José Antonio Griñán (PSOE) | ||||
ISO 3166-2 | AN | ||||
Parlamento de Andalucía |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Andalusië.
- (en) Toerisme-inligting oor Andalusië op Wikivoyage
- (es) Amptelike webwerf