Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Die Grassridgedam is in 1921 voltooi en is in die Grootbrakrivier, Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is gebou vir besproeiing en vorm ook deel van die Oranjerivierprojek omrede water vanaf die Gariepdam via die Oranje-Visriviertonnel hier deur vloei. Die Grootbrakrivier is 'n sytak van die Groot-Visrivier. Die jaarlikse Visrivier-kanomaraton begin ook by die Grassridgedam.

Grassridgedam
Amptelike naam Grassridgedam
Ligging Hofmeyr, Oos-Kaap
Provinsie/Land Suid-Afrika
Koördinate 31°46′06″S 25°28′06″O / 31.768394°S 25.468456°O / -31.768394; 25.468456
Dam in Grootbrakrivier
Doel Besproeiing
Konstruksie begin 1923
Openingsdatum 1924
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Grondvulling
Hoogte van wal 30 m
Lengte van wal 594 m
Bakmaat 46 200 000 m3
Reservoir Grassridgedam Reservoir
Damoppervlak 1384 ha
Ligging van Grassridgedam op 'n kaart (Suid-Afrika)
Grassridgedam
Grassridgedam
Grassridgedam se ligging in Suid-Afrika.

Sien ook

Bronne