Gaan na inhoud

saag

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Saag
Sedert 1125 uit Oudnederlands as saha "die reg om in 'n woud te saag" bekend. Dit kom van Proto-Germaans *sago- en Proto-Indo-Europees *sekh1- "sny" wat ook in Latyn secare teruggevind word, en in seksie in Afrikaans. . [1]
Enkelvoud Meervoud
  saag     sae    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  sagie     sagies  
(gereedskap) 'n Werktuig wat bestaan uit 'n handvatsel en 'n lem met skerp tande wat gebruik word om deur materiale soos hout of metaal te sny.
Die manne storm nader met byle en sae om die dier se horings af te saag.[2]
gereedskap

    Hiponieme

figuursaag, kettingsaag
balke saag

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor saag.

de>

    Vertalings

  Vertalings:    saag
Engels: saw(en)
Estnies: saag(et)
Frans: scie(fr) v
Nederlands: zaag(nl) v/m
  1. Etymologiebank (nl)
  2. Volmaan Adele Reynders LAPA Uitgewers , 2013 ISBN 079935421X, ISBN 9780799354218


Saag