Gaan na inhoud

igtiologie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  igtiologie     —  
ig•tio•lo•gie
(wetenskap) Die wetenskap wat hom met die studie van visse bemoei.
Pierre Belon word deur sommige as die grondlegger van die igtiologie beskou.

    Sinonieme

viskunde
igtioloog, viskundige

    Vertalings

  Vertalings:    igtiologie
Engels: ichthyology(en)
Nederlands: viskunde(nl), ichtyologie(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor igtiologie.

de>