Gaan na inhoud

aanwesig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
aanwesig
aan•we•sig
Teenwoordig wees; om op die plek waarvan gepraat word te wees.
Al die lede was by die funksie aanwesig.

    Sinonieme

teenwoordig

    Antonieme

afwesig

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: present(en)
Nederlands: aanwezig(nl)