Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
'n Ou kalender.
Van die Duitse Kalender , wat weer van die Latynse calendarium afkomstig is.
ka•len•der
Tabel wat die verdeling van die jaar in dae, weke of jare aandui, met vakansiedae, naweke, ens.
Gebeurtenisse en aktiwiteite wat chronologies vooruit beplan is.
Jaartelling volgens 'n bepaalde kalenderstelsel (Gregoriaanse kalender, Griekse kalender, Juliaanse kalender, ens.)
Ons gaan in die eerste week van Februarie visvang, teken dit op jou kalender aan.
Het het al die kerk se kalender vir 2018 ontvang?
Die Gregoriaanse kalender , wat tans regdeur die Westerse wêreld gebruik word, is 'n wysiging van die Juliaanse kalender .
Meer inligting
Sien Wikipedia vir meer inligting oor kalender.