Gaan na inhoud

gort

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Gort
Enkelvoud Meervoud
  gort     -  
(voeding) Afgepelde gars
Spoel gort onder koue lopende water af.[1]
Die gort is gaar[2]
Nou begin die moeilikhede
Van hawer tot gort
Heeltemal

    Vertalings

  Vertalings:    gort
Engels: groats(en), pearl barley(en)