Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
be•weeg
Van plek of posisie verander, nie staties verkeer nie.
In beweging bring; te laat beweeg; roer.
Iemand oorreed; aanspoor; tot iets dryf.
Met mense verkeer.
Ek dink ek het hom sien beweeg .
Die wind beweeg die blare.
Hy het daar tot trane beweeg .
Sy beweeg in hoë kringe.
Hemel en aarde beweeg (alles in mens se vermoë doen).
Hy beweeg op gevaarlike grond (in 'n onseker of gevaarlike posisie verkeer)
Sy beweeg hemel en aarde om dit reg te kry (doen alles wat moontlik is).
skuif
beweging
bewoë
Hulp:IPA : [bə.ˈʋeχ ]
eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bewegen
(by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bewegen
gebiedende wys van bewegen
1.: Ik beweeg .
2.: Beweeg je?
3.: Beweeg !