pejoratief
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
pejoratief | pejoratiewe |
- Van Latyn, pejor, erger.
- pe•jo•ra•tief
- 'n Woord waarmee minagting getoon word; woord met ’n ongunstige betekenis.
- Jy moet nie soveel pejoratiewe in jou teks gebruik nie, mense hou nie daarvan nie.
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | pejoratief | pejoratiewe |
- Dui 'n ongunstige hoedanigheid of ontwikkeling aan; minagting toon.
- Min mense gebruik gereeld pejoratiewe woorde.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor pejoratief.