aflei
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | lei af |
(in bysin) | ... dat ek | aflei |
Verlede Tyd | ek | het afgelei |
- af•lei
- Ondertoe lei; na benede neem.
- Gedagtes aftrek; iemand se aandag wegvat van waaraan hy of sy dink.
- 'n Gevolgtrekking maak; tot die slotsom kom; begryp; verstaan.
- Sy pa kom in terwyl hy haar stilletjies by die trappe aflei.
- Jy lei my aandag af. Die seun het sy ma se aandag afgelei, sodat haar dogter ongemerk by haar kêrel kon gaan vry.
- Ek kon uit haar woorde aflei dat hulle pret gehad het.
Vertalings: aflei | |||
---|---|---|---|