Gaan na inhoud

geskenk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Weergawe deur PixelVulpix (Besprekings | bydraes) op 19:13, 25 Desember 2018
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Geskenke onder 'n kersboom.
Enkelvoud Meervoud
  geskenk     geskenke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  geskenkie     geskenkies  
ge•skenk
'n Present; iets wat iemand vir jou gee; wat gegee is sonder om iets terug te verwag.
Wat is die snaakste geskenk wat jy vir Kersfees gekry het?

    Sinonieme

kado
present

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: gift(en), present(en)
Nederlands: cadeau(nl) o, geschenk(nl) o
Zoeloe: isipho(zu)