Gaan na inhoud

tussen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Weergawe deur Naudefj (Besprekings | bydraes) op 09:25, 17 Februarie 2018 (Robot: standardiseer inskrywing)
Voorsetsel
tussen
Geplaas dat daar aan weerskante iets/iemand anders is (in die middel).
In 'n groep/ gedeel deur 'n groep.
Ná een ding, maar voor 'n ander; terwyl iets gebeur.
Ek sit tussen my pa en my ma.
Dis lekker om tussen vriende te wees.
Die winkel is tussen ses- en negeuur oop.
op; onder
Tussen die boom en die bas.

    Vertalings

  Vertalings:    tussen