buikloop
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
buikloop | — |
- buik•loop
- (medies) 'n Oorvloedige, wateragtige ontlasting wat meebring dat die lyer kort-kort na die badkamer moet hardloop.
- Hierdie aantekening meld dat Anna Rodolphus in Januarie 1660 in die Kaap aan buikloop oorlede is, slegs ’n week voordat sy met die burger Gysbert Arensz van Bommel sou trou.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | buikloop m | — |
Verkleinwoord | buikloopje | buikloopjes |
- Hulp:IPA: [ˈbœy̯k.lop]
-
(lêer)
- buik•loop