Gaan na inhoud

sider

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Weergawe deur Naudefj (Besprekings | bydraes) op 15:39, 14 Februarie 2018
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Sider.
Enkelvoud Meervoud
  sider     siders  
IPA: [ˈsidər]
سِیدِرْ
Die generiese naam vir verskillende soorte sap en wyn wat van appels of pere gepers is.

    Afleiding

< Frans cidre, < Middellatyns sicera, < Grieks σίκερα (sikera) "sterk (bedwelmende) drank; appelwyn, sider", < Aramees שכר (šikar) "bier".

    Sinonieme

appelwyn

    Vertalings

  Vertalings:    sider
Duits: Apfelwein(de), Zider(de), Cidre(de)
Engels: cider(en), cyder(en)
Frans: cidre(fr)
Goties: 𐌻𐌴𐌹𐌸𐌿(got) (leiþu)
Italiaans: sidro(it)
Nederlands: cider(nl)
Spaans: sidra(es)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sider.