Seine-Saint-Denis
Voorkoms
Seine-Saint-Denis (93) | |
---|---|
Gewes | Île-de-France |
Prefektuur | Bobigny |
Onderprefekture | |
Bevolking | 1 644 903 inw. (2019) |
Bevolkingsdigtheid | 7 000 inw./vk km |
Oppervlakte | 236 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 21 |
Munisipaliteite | 40 |
President van die Conseil général |
Stéphane Troussel |
Seine-Saint-Denis is sedert 1968 'n département in Île-de-France, Frankryk, met 1 644 903 inwoners in 2019. Die hoofstad (prefektuur) is Bobigny.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Seine-Saint-Denis.