Rapa Nui (dubbelsinnig)
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Rapa Nui)
Die naam Rapa Nui, soms ook Rapanui gespel, kan na een van die volgende verwys:
- Die eiland in die Stille Oseaan, beter bekend as Paaseiland.
- Die taal Rapa Nui, wat die eilandbewoners se inheemse taal is.
- Die etniese groep van die eiland, die Rapa Nui-volk.
- Die 1994-rolprent Rapa-Nui oor die eiland se geskiedenis, met Kevin Costner as regisseur.