Pelomedusa mossambicensis Peters, 1856 (nomen nudum)
Pelomedusa mozambica Peters, 1856 (nomen nudum)
Pelomedusa nigra Gray, 1863
Pelomedusa gasconi Rochebrune, 1884
Pelomedusa galeata damarensis Hewitt, 1935
Pelomedusa galeata devilliersi Hewitt, 1935
Pelomedusa galeata galeata Hewitt, 1935
Pelomedusa galeata nigra Hewitt, 1935
Pelomedusa galeata orangensis Hewitt, 1935
Pelomedusa galeata subrufa Hewitt, 1935
Pelomedusa galeata gehafie Parker, 1936
Pelomedusa subrufa subrufa Mertens, 1937
Pelomedusa subrufa damarensis Mertens, 1937
Pelomedusa subrufa gehafie Mertens, 1937
Pelomedusa subrufa wettsteini Mertens, 1937
Pelomedusa subrufa orangensis Hewitt, 1937
Pelomedusa subrufa olivacea Loveridge, 1941
Pelomedusa subrufa damaranus Heck, 1955 (ex errore)
Pelomedusa subrufa nigra Bour, 1986
Die moeraswaterskilpad (Pelomedusa subrufa) is 'n waterskilpad wat in die grootste gedeelte van Suid-Afrika voorkom behalwe die weste van die Noord-Kaap. Die skilpad is 25 tot 32 cm lank en weeg tot 2,5 kg. Hulle leef in seisoenpanne, damme en watergate. Die reptiel is middelgroot met redelike afgeplatte rugdop. Die kop het varkagtige neusgate en word sywaarts in die dop ingetrek. Hulle vreet aas, insekte, paddavissies, eendjies en duiwe.
↑Fritz Uwe; Peter Havaš (2007). "Checklist of Chelonians of the World"(PDF). Vertebrate Zoology. 57 (2): 344–346. Geargiveer(PDF) vanaf die oorspronklike op 17 Desember 2010. Besoek op 29 Mei 2012.