Herpetologie
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Herpetoloog)
Herpetologie is 'n afdeling van dierkunde wat handel oor reptiele en amfibieë. 'n Persoon wat herpetologie beoefen is 'n herpetoloog.
Herpetologie in Suid-Afrika
[wysig | wysig bron]Daar is 'n groot verskeidenheid van reptiele in Suid-Afrika met meer as 363 spesies waavan 130 endemies is. Van 2005 tot 2009 het herpetoloë van Suid-Afrika en die buurlande die SARCA-projek afgehandel om die status van hierdie diere beter te leer begryp.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "SARCA" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Oktober 2019. Besoek op 7 Augustus 2017.