Filip van België
Voorkoms
Filip van België | |
---|---|
Koning van België | |
Filip van België
| |
Vorstehuis | Huis van Sakse-Koburg en Gotha |
Titels | Koning van België |
Regeer | 21 Julie 2013 – |
Voorganger | Albert II |
Opvolger | Nog nie aangewys nie |
Volle naam | Filips (Filip) Leopold Lodewijk Maria |
Gebore | 15 April 1960 |
Eggenoot | Mathilde d'Udekem d'Acoz |
Kinders | 4 |
Vader | Albert II |
Moeder | Paola Ruffo di Calabria |
Filip van België (15 April 1960 - ) is die sewende koning van België. Hy bestyg die troon op 21 Julie 2013 op die Nasionale Dag van België. Hy volg sy vader, Albert II van België in die posisie op nadat hy op 3 Julie 2013 aangekondig het dat hy op die dag gaan abdikeer.
Huwelik en kinders
[wysig | wysig bron]Prins Filip raak op 10 September 1999 verloof[1] aan Mathilde d'Udekem d'Acoz (20 Januarie 1973). Op 4 Desember 1999 trou hulle is Brussel. Hulle het vier kinders:
- prinses Elisabeth (25 Oktober 2001), hertogin van Brabant
- prins Gabriël (20 Augustus 2003)
- prins Emmanuel (4 Oktober 2005)
- prinses Eléonore (16 April 2008)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Philip heeft een bruid gevonden". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2008. Besoek op 21 Julie 2013.
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]http://www.monarchie.be/nl/de-koninklijke-familie/koning-filip