Roman Bohnen
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Roman Bohnen | |
Geboortenaam | Roman Aloys Bohnen |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Roman Bohnen (24 November 1901 – 24 Februarie 1949) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Of Mice and Men (1939), The Affairs of Jimmy Valentine (1942), The Best Years of Our Lives (1946), en Brute Force (1947).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1939: Of Mice and Men
- 1942: The Affairs of Jimmy Valentine
- 1942: Young America
- 1944: The Hitler Gang
- 1946: The Best Years of Our Lives
- 1946: Winter Wonderland
- 1947: Brute Force
- 1947: For You I Die
- 1948: Open Secret
- 1949: Kazan