Gaan na inhoud

Jane Austen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jane Austen
Portret, ca. 1810
Portret, ca. 1810
Gebore16 Desember 1775
Sterf18 Julie 1817 (op 41)
Winchester, Engeland
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
BeroepRomanskrywer
Bekend virSense and Sensibility (1811)
Pride and Prejudice (1813)
Mansfield Park (1814)
Emma (1815)
Northanger Abbey (1818)
Persuasion (1818)
Ouer(s)Cassandra en George Austen
Handtekening

Jane Austen (Steventon, 6 km suidwes van Basingstoke, Hampshire, 16 Desember 1775Winchester, 18 Julie 1817) was 'n Engelse skryfster. Haar vader was die predikant by Steventon. Sy het beroemdheid verwerf met haar liefdesromans wat oor die Engelse hoërlui handel en haar slim en amusante beskrywings van sosiale gedrag. Talle van haar romans is nog steeds gewild en is soms voorgeskrewe boeke op skool. Haar realisme en gevatte sosiale kommentaar maak haar werk van historiese belang onder akademici.[1] Talle van haar boeke is verfilm.[2]

Werke

[wysig | wysig bron]

Romans

Kort fiksie

  • Lady Susan (Briefroman, 1794, 1805, nadoods)

Onvoltooide fiksie

  • The Watsons (1804)
  • Sanditon (1817)

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Southam, "Criticism, 1870–1940", The Jane Austen Companion, 102.
  2. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]