Al-Hadid
الحديد Soera 57 van die Koran | ||
Klassifikasie | Medinees | |
In Arabies | Al-Hadîd | |
Transliterasie | Al-Hadied, Al-Gadied | |
In Afrikaans | "Yster" | |
Deel | 27 | |
Ajat | 29 | |
Al-Hadîd (Arabies: الحديد, "Yster") is die 57ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 29 ajat, of verse, en is vermoedelik in Medina aan Mohammed geopenbaar. Die naam van die soera kom uit vers 25.
Opsomming
[wysig | wysig bron]Nes baie ander hoofstukke van die Koran word die beloning van die gelowiges en die straf van die ongelowiges in die hiernamaals bespreek. In vers 25 word vertel van die apostels wat na vorige nasies gestuur is. In vers 26-27 word ook die profete Noag, Abraham en Jesus genoem wat met die evangelie uitgestuur is. In vers 28-29 word Christene aangemoedig om Moslems te word.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Wherry, Elwood Morris (1896). A Complete Index to Sale's Text, Preliminary Discourse, and Notes. Londen: Kegan Paul, Trench, Trubner, and Co. Hierdie artikel bevat teks uit dié bron, wat in die publieke domein is.
Skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: Al-Wa'ki'a |
Die Koran | Volgende soera: Al-Mujadilah |
Soera Al-Hadid | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |