Nederlandse Antille
| |||||
| |||||
Leuse: Libertate unanimus (Latyns vir: "Verenig deur vryheid") | |||||
Volkslied: Het Wilhelmus (1954–1964) Tera di Solo y suave biento (1964–2000) Volkslied sonder titel (2000–2010) | |||||
Ligging van die Nederlandse Antille in die Karibiese See | |||||
Hoofstad | Willemstad 12°11′N 68°59′W / 12.183°N 68.983°W | ||||
Taal/Tale | Nederlands, Engels, Papiaments | ||||
Godsdiens | Protestantisme, Rooms-Katolieke Kerk | ||||
Regering | Monargie | ||||
Koning | |||||
- 1954–1980 | Juliana van Nederland | ||||
- 1980–2010 | Beatrix van Nederland | ||||
Goewerneur | |||||
- 1951–1956 | Teun Struycken | ||||
- 1962–1970 | Cola Debrot | ||||
- 1983–1990 | René Römer | ||||
- 2002–2010 | Frits Goedgedrag | ||||
Eerste Minister | |||||
- 1954–1968 | Efraïn Jonckheer | ||||
- 1973–1977 | Juancho Evertsz | ||||
- 2006–2010 | Emily de Jongh-Elhage | ||||
Wetgewer | Staten van de Nederlandse Antillen | ||||
Historiese tydperk | Nuwe Tyd | ||||
- Stigting | 15 Desember 1954 | ||||
- Afskeiding van Aruba | 1 Januarie 1986 | ||||
- Ontbinding | 10 Oktober 2010 | ||||
Area | 999 km2 386 sq mi | ||||
Bevolking | |||||
- skatting | 175 653 | ||||
Digtheid | 175,8 /km² 455,4 /sq mi | ||||
Geldeenheid | Antille-Gulden |
Die Nederlandse Antille (Nederlands: Nederlandse Antillen, Engels: Netherlands Antilles, Papiaments: Antias Hulandes) was tot 10 Oktober 2010 'n groep Nederlandse eilande in die Karibiese See. Die groep het bestaan uit Curaçao en Klein-Curaçao, Bonaire en Klein-Bonaire, Sint Maarten, Sint Eustatius en Saba en Green island (Groen Eiland). Die hoofstad en grootste stad van die Nederlandse Antille was Willemstad op die eiland Curaçao. Tot 1986 was Aruba ook deel van die Nederlandse Antille, maar Aruba is tans 'n aparte land in die Koninkryk van die Nederlande. Die amptelike taal van die eilande was Nederlands. Op die Benedenwindse Eilande word ook Papiaments gepraat en op die Bovenwindse Eilande (S-Eilande) ook Engels. Bonaire en Curaçao behoort saam met Aruba tot die ABC-eilande en Bonaire, Sint-Eustatius en Saba vorm die BES-eilande.
Simbole
[wysig | wysig bron]-
Vlag van die Nederlandse Antille tussen 1959 en 1986
-
Wapen van die Nederlandse Antille tussen 1964 en 1986
Gebiedsdele
[wysig | wysig bron]Vlag | Naam | Hoofstad | Koördinate | Oppervlakte km² |
Bevolking (2007) |
Status sedert 10 Oktober 2010 |
---|---|---|---|---|---|---|
Curaçao | Willemstad | 12°11′10″N 68°59′22″W / 12.18611°N 68.98944°W | 444 | 180 592 | Outonome land in die Koninkryk | |
Bonaire | Kralendijk | 12°11′7″N 68°15′43″W / 12.18528°N 68.26194°W | 288 | 14 479 | Munisipaliteit in Nederland | |
Sint Maarten | Philipsburg | 18°2′N 62°3′W / 18.033°N 62.050°W | 34 | 33 119 | Outonome land in die Koninkryk | |
Sint Eustatius | Oranjestad | 17°29′7″N 62°58′23″W / 17.48528°N 62.97306°W | 21 | 2 498 | Munisipaliteit in Nederland | |
Saba | The Bottom | 17°38′21″N 63°13′54″W / 17.63917°N 63.23167°W | 13 | 1 424 | Munisipaliteit in Nederland | |
Aruba | Oranjestad | 12°31′21″N 69°58′17″W / 12.52250°N 69.97139°W | 180 | 106 050 (2008) |
Outonome land in die Koninkryk sedert 1 Januarie 1986 | |
Nederlandse Antillen | Willemstad | 12°11′10″N 68°59′22″W / 12.18611°N 68.98944°W | 800 | 231 834 | Ontbind |