Gaan na inhoud

Lampranthus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Vygies
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Tribus: Ruschieae
Genus: Lampranthus
N.E.Br.
Spesies
Sien teks

Lampranthus (vygies) is 'n vetplant genus wat hoort tot Aizoaceae en is die eerste keer in 1939 beskryf. Die genus is inheems aan Namibië en Suid-Afrika.

Beskrywing

[wysig | wysig bron]

Die genus se naam "Lampranthus" beteken "blink blomme" in Grieks en beklemtoon die genus se ongewone, groot en helder blomme wat in 'n verskeidenheid kleure voorkom. Sommige spesies het tot twee kleure. Die genus blom in die somer en soms word die hele plant bedek met blomme.

Spesies

[wysig | wysig bron]

Daar is 122 spesies wat tot die genus hoort:[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]