Gaan na inhoud

Waterbessie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Waterbessie
Waterbessie (Syzygium cordatum)
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Myrtaceae
Genus: Syzygium
Spesie:
S. cordatum
Binomiale naam
Syzygium cordatum
(Hochst.)

Die waterbessie (Syzygium cordatum) is 'n middelgroot boom wat aan die ooskus van Suid-Afrika en veral in KwaZulu-Natal voorkom. Dit kom ook in Mpumalanga, Limpopo en Zimbabwe voor. Op die SANBI-rooilys word dit as veilig (LC) gelys.[1] Die boom se FSA-nommer is 555.[2][3]

Fotogalery

Verwysings

  1. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2020.
  2. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
  3. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 182. ISBN 978-1-77007-759-1.

Sien ook

Bronne