Gaan na inhoud

Riaz Ahmed Gohar Shahi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Ongedateerde foto van Riaz Ahmed Gohar Shahi.

Riaz Ahmed Gohar Shahi (Oerdoe: ریاض احمدگوھرشاہی; ‎25 November 194125 November 2001[1][2]) was 'n Pakistanse skrywer, Soefi[3] geestelike leier, en stigter van die Internasionale Geestelike Beweging Anjuman Serfaroshan-e-Islam.[4] Hy is in die klein dorpie Dhok Gohar Shah in die distrik Rawalpindi gebore.

Verwysings

  1. "Great Muslims of undivided India". Kalpaz Publications. Besoek op 2 Desember 2010.
  2. Voorsitter van ASI
  3. Moslem Sufi
  4. Aangesig van Gohar Shahi verskyn op Kaaba

Eksterne skakels