Gaan na inhoud

Kleinfregatvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Kleinfregatvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. ariel
Binomiale naam
Fregata ariel
(Gray, 1845)
Fregata ariel

Die Kleinfregatvoël (Fregata ariel) is 'n voël en 'n seldsame besoeker aan die ooskus van Suid-Afrika en word gewoonlik na somersiklone gesien. Die voël is 70 – 82 cm groot en weeg 700 - 900 g met 'n vlerkspan van 1.8 - 2.1 meter. Daar broei 'n 1000 pare op Europa-eiland. In Engels staan die voël bekend as Lesser frigatebird.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Fregata ariel". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)