Gaan na inhoud

Helderberg

Koördinate: 34°5′00″S 18°55′00″E / 34.08333°S 18.91667°O / -34.08333; 18.91667
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Die deel van die Helderberg naaste aan die Valsbaaikus, soos gesien vanaf Sir Lowryspas.
Vir inligting oor die Helderberg-ramp, sien Suid-Afrikaanse Lugdiens Vlug 295.

Die Helderbergkom is 'n gebied in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, sowat 45 km vanaf Kaapstad, geleë aan die voetenent van die Helderberg en Hottentots-Hollandberge. Gordonsbaai, Lwandle, Macassar, Sir Lowryspas, Somerset-Wes en Strand is dorpe in die Helderberg-gebied.

Die Helderbergkom bied aan toeriste, natuurliefhebbers en fotograwe 'n besondere natuurskoon, wingerde, kuslyne, sandstrande en warm seewater.

34°5′00″S 18°55′00″E / 34.08333°S 18.91667°O / -34.08333; 18.91667