Gaan na inhoud

Gigagreep

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Hoeveelhede van grepe
SI-voorvoegsels Binêre voorvoegsels
Simbool
(naam)
Standaard-
gebruik
Historiese
gebruik
Simbool
(naam)
Waarde
kG (kilogreep) 10001=103 10241 KiG (kibigreep) 210
MG (megagreep) 10002=106 10242 MiG (mebigreep) 220
GG (gigagreep) 10003=109 10243 GiG (gibigreep) 230
TG (teragreep) 10004=1012 10244 TiG (tebigreep) 240
PG (petagreep) 10005=1015 10245 PiG (pebigreep) 250
EG (eksagreep) 10006=1018 10246 EiG (eksbigreep) 260
ZG (zettagreep) 10007=1021 10247 ZiG (zebigreep) 270
YG (jottagreep) 10008=1024 10248 YiG (jobigreep) 280

'n Gigagreep (Engels: gigabyte), afgekort GB, is 1000 megagrepe.

1000 MB heet 'n gigagreep.

Voorbeelde van gigagreep-grootte stoorplek

  • Een uur se standaard-definisie-televisievideo teen 2.2 Mbit/s is naastenby 1 GB.
  • Sewe minute se hoëdefinisie-televisie video teen 19.39 Mbit/s is naastenby 1 GB.
  • 114 minute se ongepakteerde CD-klank teen 1.4 Mbit/s is naastenby 1 GB.
  • 'n Enkellaag DVD-skyf kan omtrent 4.7 GB stoor.
  • 'n Enkellaag Blu-ray-skyf kan omtrent 25 GB stoor.