Gaan na inhoud

Deborah Winters

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Deborah Winters
Geboortenaam Deborah Brace Winters
Geboorte 27 November 1953 (1953-11-27) (70 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1962–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Deborah Winters (gebore 27 November 1953) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Blue Sunshine (1977) en The Outing (1987).

Filmografie

Rolprente

  • 1970: The People Next Door
  • 1971: Kotch
  • 1972: Cilali Ibo Teksas fatihi
  • 1973: Class of '44
  • 1977: Blue Sunshine
  • 1987: The Outing

Televisierolprente

  • 1977: Tarantulas: The Deadly Cargo
  • 1992: Behind the Mask

Eksterne skakels