Breyten
Voorkoms
Breyten | |
---|---|
Dorpie | |
Koördinate: 26°18′0″S 29°59′0″O / 26.30000°S 29.98333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Gert Sibande |
Munisipaliteit | Msukaligwa |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,52 km2 (1,75 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 14 347 |
• Digtheid | 3 174/km2 (8 220/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 4.0% |
• Indiërs/Asiërs | 0.6% |
• Bruin mense | 0.8% |
• Swart mense | 94.4% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 81.4% |
• Swazi | 4.5% |
• Afrikaans | 4.3% |
• Engels | 2.9% |
• Ander | 6.8% |
Poskode (strate) | 2330 |
Poskode (posbusse) | 2330 |
Skakelkode | 017 |
Breyten is 'n dorpie in Mpumalanga, Suid-Afrika, geleë tussen Carolina en Ermelo aan die voet van die Klipstapel, die hoogste punt op die waterskeiding tussen die weswaarts vloeiende Vaalrivierstelsel en die ooswaarts vloeiende Olifants/Letabarivier en Komatirivierstelsels.
Geskiedenis
Die oorspronklike plaas, Bothasrus, waarop die dorp ontwikkel is, is aan Lukas Potgieter gegee in 1888 as vergoeding vir die verlies van 'n been tydens die Eerste Vryheidsoorlog tydens die Slag van Ingogo. Hy het die plaas later aan veldkornet Nicolaas Breytenbach verkoop na wie die dorp vernoem is. Die dorp is in 1905 uitgelê nadat die spoorlyn die dorpie vanaf Springs bereik het.
Distrik
Gemengde boerdery word in die distrik beoefen.
Bekendste persoon in Breyten gebore
Sien ook
Bronne
- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Breyten". Sensus 2011.