Gaan na inhoud

Alofi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Alofi

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
 Gebied Vlag van Niue Niue
 Koördinate 19°03′S 169°54′W / 19.050°S 169.900°W / -19.050; -169.900
 Gestig op
 Oppervlakte:  
 - Totaal 46,48 vk km
 Hoogte bo seevlak 21 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 1 611
 - Bevolkingsdigtheid 12,5/vk km
 Tydsone UTC -11
 - Somertyd UTC -11
 Burgemeester Vaiga Tukuitoga (Noord-Alofi)
Dalton Tagelagi (Suid-Alifi)
 Amptelike webwerf

Alofi is die hoofstad en grootste stad van Niue, 'n selfregerende eilandnasie in vrye assosiasie met Nieu-Seeland in die Stille Oseaan en Oseanië. Die stad het 'n bevolking van 1 611 in 2011 gehad en 'n oppervlakte van 46,48 km². Dit is ook verreweg die grootste nedersetting op die eiland.

Eksterne skakels