532
Voorkoms
532 |
◄ | 5de eeu | ◄6de eeu► | 7de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 527 | 528 | 529 | 530 | 531 | ◄ 532 ► | 533 | 534 | 535 | 536 | 537 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:532 |
Kalenders | ||||||||||||||||
|
Die jaar 532 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 32ste jaar van die 6de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
- 11 Januarie – In Konstantinopel bars die Nika-oproer uit, daar sterf 30 000 slagoffers.
- Die Bisantyne onderhandel met die nuwe Persiese koning Khosrow II en sluit vrede. Die Bisantyne moet 'n groot vergoeding betaal en die Sassaniede kry die kontrole oor Iberië. Hierdie verdrag word die "Eeuwige Vrede" genoem. [1]
Geboortes
Sterftes
- 17 Oktober – Pous Bonifatius II, die 55ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
Verwysings
- ↑ Welsh, William E. (2016). ""Bitter Rivals: The Byzantine-Sassanid Wars."". Medieval Warfare. 6 (3): 6–9.