Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Nikomedes II Epiphanes vermoor sy pa Prusias II en word koning van Bithynia.[1]
Mithridates V Euergetes van Pontus stuur skepe en hulptroepe om Rome te help in die Derde Puniese Oorlog.[2]
Sterftes
Prusias II van Bithynia
Verwysings
↑Pergamon and the Hellenistic Kingdoms of the Ancient World, Carlos A. Picón, Seán Hemingway, Metropolitan Museum of Art, 2016, ISBN 1-58839-587-1, ISBN 978-1-58839-587-0
↑The Foreign Policy of Mithridates VI Eupator, King of Pontus, Deel 89 van Mnemosyne : Bibliotheca Classica Batava, B. C. McGing, BRILL, 1986, ISBN 9004075917, ISBN 9789004075917