Gaan na inhoud

Kirkwood

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kirkwood
Kirkwood is in Oos-Kaap
Kirkwood
Kirkwood
Koördinate: 33°25′S 25°27′O / 33.417°S 25.450°O / -33.417; 25.450
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistriksmunisipaliteitCacadu
Plaaslike MunisipaliteitSondagsriviervallei
Oppervlak
 • Totaal3,07 km2 (1,19 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal2 749
 • Digtheid895/km2 (2 320/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
6120

Kirkwood is 'n dorp in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika. Volgens die 2001-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 2 749 gehad, waarvan 846 (30,8%) Blankes was[1].

Geskiedenis

Die dorp is in 1913 gestig as die kommersiële sentrum as gevolg van die groei van die sitrusbedryf en is vernoem na James Somers Kirkwoord. Hy was die eerste persoon wat hier ontwikkelingswerk gedoen het. In Junie 1918 help ds. D.J. Pienaar van die NG gemeente Uitenhage hier met die stigting van die NG gemeente Sondagsrivier nadat heelwat gesinne van Oudtshoorn hulle hier kom vestig het ná die ineenstorting van die volstruisbedryf.

Distrik

Die distrik is 2 300km2 groot. Die belangrikste gewas is sitrus terwyl lusern, suiwel, pluimvee, wol en sybokhaar verbou word. Die skrywer, Percy FitzPatrick, skrywer van Jock of the Bushveld, se graf is by die koppie wat The look out genoem word.

Bron

Verwysings