Gaan na inhoud

Murray Janson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

William John Murray Janson (18 Julie 1928 - 23 Mei 2002) was 'n Suid-Afrikaanse Teoloog. Hy was 'n professor in Teologie aan UNISA. Hy was 'n leeraar van die Nederduits Gereformeerde gemeente Lynnwood in Pretoria. Verder het hy 'n briefrubriek in die Huisgenoot, 'n gewilde Suid-Afrikaanse tydskrif, behartig waarin mense veral sielkundige vrae aan hom kon stel.